
Hier by Kameeldrif is daar baie geleenthede om in te skakel en jou gawes en passie in diens van die Here te gebruik. Ons glo dat elke lidmaat die verantwoordelikheid het om self aan te meld by die plek waar die Here jou roep. As jy wonder waar om in te skakel is jy welkom om 'n koppie koffie saam met een van ons leraars te kom drink en saam te besluit waar jy die beste sal inpas.
Multimedia bediening tydens eredienste.
Wil jy 'n donasie maak vir die kerk?
Kliek op die donasie knoppie.