Familiekerk NG Kameeldrif

Hier kry jy Sagte Harte, Helder Ligte en Lewende Water

Welkom by Familiekerk NG Kameeldrif!

Jy is welkom om in ons webwerf rond te kuier.

Maak ook gerus 'n draai by ons eredienste Sondagoggende 09:00 of by ons Alternatiewe aanddienste Sondagaande 18:30.

  • Ons is ’n gemeente waar elke lidmaat verantwoordelikheid vir sy/haar eie geestelike groei aanvaar.
  • Ons is ’n gemeente wat regtig ’n verskil in ons eie omgewing maak.