Kies uit die lys hier onder watter vorm jy nodig het en e-pos dit na info2@kameeldrif.org 


Teken in op 'n maandelikse debietorder van Familiekerk NG Kameeldrif.

Teken in op debietorder.

Sluit my in by jul databasis. Ek gee hiermee toestemming aan NG Kameeldrif om die volgende bedrag af te trek.

BANKBESONDERHEDE

Ek/Ons gee hiermee goedkeuring aan Familiekerk NG Kameeldrif en/of sy agente, om d.m.v. ‘n stelsel bekend as die ACB-magneetbankdiens ‘n elektroniese Debietorder van die bogenoemde rekening te vorder. Die besonderhede van elke ontrekking sal op my/ons bankstaat gedruk word. Ek aanvaar die volgende om van toepassing te wees hiertoe: 1. Hierdie magtiging kan deur my/ons gekanselleer word deur ‘n skriftelike dertig dae kennis te gee; 2. Ek/Ons vrywaar Familiekerk NG Kameeldrif en/of sy agente teen enige eise van enige aard wat kan ontstaan a.g.v. die elektroniese debiet of oordragte d.m.v. hierdie goedkeuring hetsy reeds teruggetrek of nie; 3. Ek/Ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorderopdrag te betaal.