Wat ’n wonderlike manier om God se Woord ook oor die internet met jou te mag deel! So kan ons die gemeenskap van die gelowiges op 'n splinternuwe manier ervaar. Hoewel fisiese isolasie op die oomblik ’n realiteit is, kan niks die bande van liefde onder gelowiges beperk nie.  Kameeldrif se eredienste is elke Sondag op hierdie bladsy beskikbaar.  Dit word ook opgeneem sodat jy later daarna kan kyk.  Kliek op die knoppie hier onder om by die diens in te skakel.  Gebruik dieselfde knoppie as jy later na die diens wil kyk. 

Kliek hier onder om Sondag by ons aanlyn- erediens in te skakel.  

(Die diens is al Sondag vanaf 06:00 beskikbaar)

Kliek hier onder om by vorige eredienste van Kameeldrif in te skakel.

Kliek hier onder om na al die vorige Credo-klets praatjies waar ds. Alwine Strauss met ons jongmense gesels,te luister: 

Jy kan nou ook jou dankoffer betaal deur Zapper of Snapscan te gebruik:

Zapper 

Snapscan

Bankbesonderhede: 

NG Kameeldrif

ABSA Tjek 1430580104 

Derdepoortpark 335245

Kamcare 4072353253