Jakaranda Geestelike Bediening Debietorder

Sluit my in by jul databasis. Ek gee toestemming aan NG Kameeldrif om die volgende bedrag af te trek.

BANKBESONDERHEDE

Ek/Ons gee hiermee goedkeuring aan Familiekerk NG Kameeldrif en/of sy agente, om d.m.v. ‘n stelsel bekend as die ACB-magneetbankdiens ‘n elektroniese Debietorder van die bogenoemde rekening te vorder. Die besonderhede van elke ontrekking sal op my/ons bankstaat gedruk word. Ek aanvaar die volgende om van toepassing te wees hiertoe: 1. Hierdie magtiging kan deur my/ons gekanselleer word deur ‘n skriftelike dertig dae kennis te gee; 2. Ek/Ons vrywaar Familiekerk NG Kameeldrif en/of sy agente teen enige eise van enige aard wat kan ontstaan a.g.v. die elektroniese debiet of oordragte d.m.v. hierdie goedkeuring hetsy reeds teruggetrek of nie; 3. Ek/Ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorderopdrag te betaal.