Familiekerk NG Kameeldrif

Wie is die Familiekerk NG Kameeldrif?

Die Familiekerk NG Kameeldrif is geleë in die Noord-Ooste van Pretoria. Hier sal jy meer as 1000 mense vind wat saam aanbid, wat op verskeie maniere vir mekaar omgee en sorg.  Ons steek ook ons hande uit na die gemeenskap rondom ons.  Ons sien onsself as 'n familie, en families is vir ons baie belangrik, daarom praat ons graag van onsself as 'n Familiekerk. 

Sondag, 29 Januarie

om 09:00

Dr. Roelf Opperman lei ons erediens  vandag.

Kliek op die blou blokkie hier onder om by die diens in te skakel:

 

 

Dankoffer

As jy met 'n kaart wil betaal kan jy van die "Donate Now" knoppie hier onder gebruik maak.  Vul die bedrag wat jy wil gee in die Bedrag-spasie hier onder in en druk die rooi knoppie.

Bankbesonderhede vir EFT
  • Bank: ABSA
  • Rekening naam: NG Kameeldrif
  • Tipe rekening: Tjek
  • Rekening nommer 1430580104