Geluk aan Francois Liebenberg wat die Skyrun voltooi het.
Algeheel 40e plek.
Tyd: 24:49:07

Een van Familiekerk NG Kameeldrif se lidmate, Francois (Faf) Liebenberg hardloop 18-20 November 2022 die Sky-Run (100 km) in die Witteberg-bergreeks naby Lady Grey. Hy moet vir die hele resies sy eie kos en water  in 'n rugsak pak en sy eie pad navigeer.  Die afsnytyd waarin hy die resies moet voltooi is 30 uur.  Hy hoop om dit binne 26 ure te voltooi.  As jy, soos hy, Kameeldrif se bedieningsfonds wil ondersteun, kan jy hom per km borg.  

Jy kan ook vir Francois lewendig op die dae van die resies volg deur HIER te kliek. Sy nommer is 113. 

Borgvorm

Ek sal hom graag met die volgende bedrag per kilometer borg:




Gebruik een van die volgende drie maniere om 'n betaling te maak:

Opsie 1.

Tik die bedrag van jou donasie in die blokkie hier onder en druk daarna die "Donate Now" knoppie om met jou Debiet-of Kredietkaart te betaal:

Opsie 2.

Opsie 3.

Maak 'n Elektroniese betaling (EFT): 

  • Bank: ABSA
  • Rekening naam: NG Kameeldrif
  • Tipe rekening: Tjek
  • Rekening nommer 1430580104
  • Verwysing: Sky-run + jou naam
 
 
 

© Copyright Familiekerk NG Kameeldrif