Dr Willem Pretorius lei hierdie jaar ons Pinksterreeks. Hy is tans besig om die reeks voor te berei. Die tema van die reeks is: Skep moed en Leef.
Dit sal hom baie help as jy die volgende vraelys kan invul - dat hy kan sien hoe ons gemeente oor Grendeltyd en Hoop dink. Jy hoef nie jou naam en van in te vul nie. Dit behoort nie langer as twee minute te neem nie.