Die Familiekerk NG Kameeldrif is geleƫ in die Noord-ooste van Pretoria. Hier sal jy meer as 1000 mense vind wat saam aanbid op Sondae, wat op verskeie maniere vir mekaar omgee en sorg, en hande uitsteek na die gemeenskap rondom ons toe.
Ons sien onsself as 'n familie, en families is vir ons baie belangrik, daarom praat ons graag van onsself as 'n familiekerk.
Wie is ons