




Kliek op die onderstaande skakels om daagliks by ons Pinksterdienste in te skakel.
Die skakel sal jou na Familiekerk NG Kameeldrif se YouTube-kanaal neem waar jy by die erediens kan inskakel. Die video begin vanself.
Dr. Roelf Opperman lei die dienste. Die jaar se Pinkster tema is - "Die Bak, die Boek, die Blaker en die Brood."
Sondag 5 Mei – 09:00 Pinksterfees & Nagmaal