Dit kan byvoorbeeld werke wees wat een of ander toneel uit Jesus se lewe uitbeeld.
Kunstenaars kan meer as een werk inskryf. Enige medium kan vir jou kunswerk gebruik word.
Navrae - Rene Botha by ons kerkkantoor - 076 554 5031
Registrasievorm vir kunstenaars wat hulle werke op 21-28 Mei 2023 wil uitstal
Naam en van
Epos adres
Kontaknommer
Hoeveel werke skryf jy in?
Van watter kunsvorm maak jy gebruik?
Indien jy "ander" gemerk het - spesifiseer asseblief
User Agreement