DAGBOEK - Saterdag, 2 September 2017 KKK in K (Kermis onder die Kremetart in Kameeldrif).

As jy belangstel om die jaar betrokke te raak by ons Kermis te raak, kontak die kerkkantoor.

Maak gereed vir die 75km ren...

Springkastele is altyd pret...

Die belydenisklas doen elke jaar die spookhuis

Die ysterkarre het tot amper heel laaste nog gejaag...