Welkom by Familiekerk NG Kameeldrif!
Jy is welkom om in ons webwerf rond te kuier.
Maak ook gerus 'n draai by ons eredienste Sondagoggende 08:00 en 10:00.
Langnaweke en vakansies is die eredienste 09:00.
- Ons is ’n gemeente waar elke lidmaat verantwoordelikheid vir sy/haar eie geestelike groei aanvaar.
- Ons is ’n gemeente wat regtig ’n verskil in ons eie omgewing maak.
KYK WAT IS OP PAD....
OSBRAAI EN JAGPAKETTE VEILING
17 MAART 2012
VANAF 12H00
FAMIELIEKERK
NG KAMEELDRIF
STALLETJIES
DANS
PRET VIR KINDERS
NAVRAE
ELDA 082 821 6752
KANTOOR 012 756 4223
www.kameeldrif.ng.org.za