Boek van die maand

'n Christen en 'n "vriendelike Ateïs" besoek saam 12 van Amerika se bekendste kerke. Lees hierdie verhaal en hoor wat dink hulle wat nooit deur die kerk te deure stap nie van die kerk. Bestel by www.loot.co.za of die kerkkantoor teen R150.

Geestelike Groei

Hier kry jy lewende water...

Mense het die Lewende Water nodig om geestelik te groei, krag vir hulle daaglikse omstandighede te kry en toegerus te word om as gelowiges in die wêreld te lewe.

Christus noem Homself die Fontein van die lewe - wie van die water drink sal nooit weer dors kry nie.