Home Geestelike Groei

 

Hier kry jy lewende water...

Mense het die Lewende Water nodig om geestelik te groei, krag vir hulle daaglikse omstandighede te kry en toegerus te word om as gelowiges in die wêreld te lewe.

Christus noem Homself die Fontein van die lewe - wie van die water drink sal nooit weer dors kry nie.