Baie dankie! Ons het jou geld ontvang. Vul asb onderstaande vorm in dat ons die "link" na die e-konferensie aan jou kan stuur.
Kliek nou op die knoppie hier onder om direk na die vrouekonferensie toe te gaan en solank die reminder knoppie te gaan druk. ons begin van 08:50 af musiek uitsaai om almal geleentheid te gee om op te kom.
Skakel gerus ons kerkkantoor as jy nog oor iets wonder - 0765545031 - of stuur 'n epos aan Rene info2@kameeldrif.org
Baie dankie aan ons borge vir die dag: